Nieuw!
Rooibos thee
Rooibos thee van Jacob Hooy.
Jacob Hooy Rooibos tee word gemaak van die suiwerste dele van Aspalathus linearis, ‘n plant wat slegs in
die Wes-Kaap van Suid-Afrika groei. Die plant se unieke geur, smaak en gesondheidseienskappe het reeds
navorsers en voedseltegnoloë van reg oor die wêreld se belangstelling geprikkel. Rooibos bevat geen ka eïen
en baie min tannien. As ‘n ware veelsydige produk kan Rooibos ook gebruik word in ‘n verskeidenheid geregte, soos marinades, sop en bredies.
Specificaties
| SKU | 35143 |
|---|---|
| Gewicht | N/B |
| Gewicht |
Rooibos thee





